Hoekom ‘n Dekgewas?

Hoekom ‘n Dekgewas?

geplaas op 11:38 (GMT+2) Ma., 04 Des. 2017

Hoekom ‘n Dekgewas? Die Natuur streef daarna om grond 24/7 te bedek!

Hoekom ‘n Dekgewas?

Die Natuur streef daarna om grond 24/7 te bedek!

Natuur skep iets om ontblote- kaal grond te bedek. Onkruid is ‘n mensbenaamde term. Na regte is dit ‘n pionier plant wat grond wil bedek.

Plant suksessie – Begin by pionier plant (status) tot by klimaks plant (status) wanneer die area in balans is met genoegsame Biodiversiteit (nie monokultuur nie). Gaan kyk hoe lyk die natuur daar waar die mens nog nie kom intefeer het nie. Daarom die konsep van “ Multi-Spesie Cover Crop “ – Multi-Spesie Dekgewas.

Sien asb aangeheg

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge 06 March 2019...


Lees Meer

OVK Graantoer Feb 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 27 January 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 21 February 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 6 February 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 30 January 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 23 January 2019...


Lees Meer

Weekly State of Dams in SA 14 January ......


Lees Meer