Herfskommandowurm

Herfskommandowurm

geplaas op 11:30 (GMT+2) Ma., 04 Des. 2017

Herfskommandowurm – Wees op die uitkyk vir die seisoen

Herfskommandowurm – Wees op die uitkyk vir die seisoen

Die indringerspesie, Spodoptera frugiperda (JE Smith) (Lepidoptera: Noctuidae), ook bekend as die herfskommandowurm het Suid-Afrika binne gedring gedurende die 2016/17 seisoen met groot skok en verbasing. Die eerste teken van hierdie indringerspesie in Afrika is aangeteken in Januarie 2016 in Suid Wes Nigeria. Hierdie insekplaag het daarvan versprei deur die res van Afrika en Suid-Afrika bereik sowat nege maande daarna.

Aangesien hierdie plaag nog nuut is vir ons almal in Suid-Afrika sowel as in Afrika is daar meer vrae as antwoorde. Ons het nog slegs een seisoen se ondervinding met hierdie plaag wat beheer van so indringerspesie nog moeiliker maak as ‘n insekspesie waarvan daar baie inligting beskikbaar is. Die vraag wat almal dus vra is, “hoe gemaak met die plaag vir die huidige seisoen?”


Sien verslag aangeheg

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge 5 March 2020...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 20 February 2020...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer