AFR
ENG
LEDE PORTAAL
TEKEN IN
SOEK
TUIS
OOR ONS
OOR OVK
VISIE EN MISSIE
DIREKTEURE EN BESTUURDERS
DIREKTEURE
HOOFBESTUUR
BESTUURSKOMITEE
MAATSKAPPY SEKRETARIS
LOJALITEITSKEMA
BEDIENINGSGEBIED
DOKUMENTE
PRODUKTE EN DIENSTE
SONKRAG
Graan
Nywerhede
Handel, Bande & Brandstof
Meganisasie
Motor-agentskappe
Landboukundige Dienste
Kliëntefinansiering
Logistiek
Versekering
OV Kunsmis
Wol
Bokhaar
Lewendehawe
Tegniese Velddienste
Vag Toetse
Skeerdienste
PROMOSIES
OVK WINKEL
MEDIA
NUUS
GALLERY
OVK NUUS TYDSKRIF
WEER
GRAAN PRYSE
WOL PRYSE
BOKHAAR PRYSE
MARK VERSLAE
WOL VERSLAE
BOKHAAR VERSLAE
GRAANVERSLAE
LANDBOU VERSLAE
VEILINGS EN TENDERS
VEILINGS
TENDERS
LOOPBANE
LEDE
TEKEN IN
AANDELE STATISTIEK
STATISTIEK BEHEREND
STATISTIEK BEDRYF
DOKUMENTE VIR VERHANDELING
VERKOOP BEHEREND AANDELE
KOOP BEHEREND AANDELE
VERKOOP BEDRYF AANDELE
KOOP BEDRYF AANDELE
TERME EN VOORWAARDES
KONTAK ONS
KONTAKBESONDERHEDE
BEDRYFSPUNT OPSPOORDER
RAPPORTEER ONGERYMDHEDE
Tuis
>
Nuus
NUUTSTE NUUS
LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB21_2021
geplaas op Donderdag, 10 Feb. 2022
MARKANALISE Die 21ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen het op 9 Februarie plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 0.5% en 1.4% gedaal, vir nie-RWS en RWS wol onderskeidelik, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R165.40/kg en R195.44/kg gesluit. Die Australiese EMI het ook met 1.9% versterk teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 0.4% swakker verhandel teen die VSA Doller, en ook 1.7% verswak teen die Euro. Die grootste verandering die week, was in die 21.5 mikron segment, met 'n daling van 5.7%. Standard Wool SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Lempriere SA, G. Modiano SA en Segard Masurel SA Daar is in totaal 9 009 bale aangebied, waarvan 91.3% verkoop is. Op die OVK ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 02 Feb. 2022
MARKANALISE Die 20ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen het op 2 Februarie plaasgevind. Die ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 26 Jan. 2022
MARKANALISE Die 19de wolveiling van die 2021/2022 seisoen het op 26 Januarie plaasgevind. Die Cape ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 19 Jan. 2022
MARKANALISE Die 18de wolveiling van die 2021/2022 seisoen het op 19 Januarie plaasgevind. Die Cape ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 12 Jan. 2022
MARKANALISE Die 17de wolveiling van die 2021/2022 seisoen en die 1ste van 2022, het op 12 Januarie ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 08 Des. 2021
MARKANALISE Die 7de en laaste sybokhaarveiling van die 2021 winterseisoen het vandag op 7 Desember ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 01 Des. 2021
MARKANALISE Die 16de wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het op 1 Desember plaasgevind. Die Cape ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 24 Nov. 2021
MARKANALISE Die 15de wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het op 24 November plaasgevind. Die ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 24 Nov. 2021
MARKANALISE Die sesde en voorlaaste sybokhaarveiling van die 2021 Winterseisoen het vandag op die ......
Lees Meer
«
…
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
…
»
Korporatiewe Video
OVK Korporatiewe Video 2019
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...
Lees Meer
Dokumente
Nuutste Dokumente
Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
Lees Meer
Veilings
Veilings
Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
Lees Meer
OVK Nuus
OVK Nuus Maart 2024
https://heyzine.com/flip-book/057d5cae2c.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ...
Adverteer Hier
Lees Meer
Kopiereg © 2024 Alle Regte Voorbehou.
Ontwikkel deur
Digital Platforms
×
MARK VERSLAG