Doen aansoek vir Heavy Vehicle Driver / Swaarvoertuig Drywer
Heavy Vehicle Driver / Swaarvoertuig Drywer
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Senekal
Kontrak : Kontrak
Sektor : Filling Station
Sluitingsdatum : Vrydag, 11 April 2025
Kern doel van die pos: Produk veilig te hanteer en op die mees ekonomiese manier by die korrekte punt af te lewer. Minimum Vereistes: Graad 10;Kode 14 met PDP;Hazchem Sertifkaat2-3 jaar ondervinding.Vaardighede: Goeie kommunikasie- en...