Doen aansoek vir Tegniese Veld Beampte in Opleiding / Technical Field Officer in Training (x2)
Tegniese Veld Beampte in Opleiding / Technical Field Officer in Training (x2)
Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Port Elizabeth
Kontrak : Deeltyds
Sektor : Velddienste Vesel: Opleiding
Sluitingsdatum : Donderdag, 17 April 2025
Kern doel van die pos: Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die vesel en lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog. Minimum Vereistes: Graad 12;Toepaslike tersiêre kwalifikasie;Skaap, ras en /...