OVK LOOPBANE

Lees meer oor Graduate Program / Gegradueerde Program

Graduate Program / Gegradueerde Program

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Internskap
Sektor : Finance / Finansies
Sluitingsdatum : Woensdag, 31 Julie 2024

Kerndoel van die pos: OVK is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerdes om by die OVK familie aan te sluit....

Kerndoel van die pos:

OVK is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerdes om by die OVK familie aan te sluit. Kandidate sal praktiese blootstelling kry tot die besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons mees suksesvolle spanne en individue te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.

Minimum Vereistes:

Die suksesvolle kandidate moet oor die volgende beskik:

  • Graad of Diploma in Rekeningkunde;
  • Voltooide klerkskap sal voordelig wees;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
  • Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede.

Duur van Program:

24 maande met aanvang.

Main purpose of the position:

OVK is looking for dynamic and ambitious Graduates to join the OVK family. Candidates will get practical exposure to the business and work alongside some of our most successful people and teams to gain new skills and obtain business insight.

Minimum requirements:

The successful candidates will need the following:

  • Degree or Diploma in Accounting;
  • Completed articles will be beneficial;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong numerical ability;
  • Strong organisational skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships;
  • Strong analytical and problem solving skills.

Programme Duration:

Duration 24 months.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart 2025
OVK Nuus Maart 2025
Adverteer Hier Lees Meer