Kern doel van die pos:
Verseker nakoming in take en bied administratiewe ondersteuning aan Motors besigheid.
Minimum Vereistes:
- Graad (Rekeningkunde);
- 3 - 5 jaar administratief in ‘n finasiële/motor omgewing;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Sterk analitiese en syfervaardighede;
- Goeie organisasie vermoë;
- Onafhanklikheid en vermoë om onder druk te kan funksioneer;
- Moet vertroulikheid kan handhaaf;
- Goeie interpersoonlike vaardighede;Objektiwiteit, konsekwentheid en sterk verslagsdoeningsvaardighede;
Verantwoordelikhede:
- Administreer maandeinde prosese;
- Inspekteer toegedelde takke;
- Koӧrdinering van algemene kantooradministrasie.
Tydelike Half dag posisie 08:00 -13:00
Pakket per maand R13 500-00.
Main purpose of the position:
Ensure compliance in tasks and provide administrative support to Motors business.
Minimum Requirements:
- Degree (Accounting);
- 3 - 5 years administratively in a financial / automotive environment;
- Valid drivers licence.
Skills:
- Good communication and language skills in Afrikaans and English
- Computer literate (MS Office)
- Strong analytical and numeracy skills;
- Good organizational ability;
- Independence and ability to function under pressure;
- Must be able to maintain confidentiality;
- Good interpersonal skills;
- Objectivity, consistency and strong reporting skills;
- Business insight.
Responsibilities:
- Administer month-end processes;
- Inspect allotted branches;
- Coordination of general office administration.
Temporary Half day position: 08:00 – 13:00.
Remuneration per month R13 500-00.