OVK LOOPBANE

Lees meer oor Graduate Programme

Graduate Programme

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Internskap
Sektor : Versekering
Sluitingsdatum : Saterdag, 29 Januarie 2022

Kerndoel van die pos: OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die...

Kerndoel van die pos:

OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die versekerings besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons versekeringspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.

Minimum Vereistes:

Die suksesvolle kandidate moet oor die volgende beskik:

  • B.Com of B.Tech Bemarking/Rekeningkunde/Risikobestuur
  • Geldige rybewys

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
  • Rekenaarvaardig (MS Office)
  • Syfervaardig
  • Goeie organisasie vermoë
  • Moet onder druk kan funksioneer
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf
  • Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede

Verantwoordelikhede:

  • Verkryging van nuwe besigheid
  • Behoud van bestaande besigheid

Duur van Program: 24 maande


Main purpose of the position:

OVK is looking for a dynamic and ambitious Graduate to join the OVK family. The successful candidate will get practical exposure to the insurance business and work alongside our successful short term insurance team to gain new skills and obtain business insight.

Minimum requirements:

The successful candidates will need the following:

  • B.Com or B.Tech Marketing/Accounting/Risk Management:
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong numerical ability;
  • Strong organisational skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships;
  • Strong analytical and problem solving skills.

Responsibilities:

  • Sourcing of new business;
  • Retain current business.

 

Duration of Programme: 24 months


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart 2025
OVK Nuus Maart 2025
Adverteer Hier Lees Meer