KENNISGEWINGS

  Koop een van 'n reeks uitgesoekte produkte by 'n OVK Handelstak en staan die kans om 'n Luukse Bootvaart te wen! Kliek hier!        

Luukse Bootvaart KOMPETISIE

LEES MEER OOR ONS Luukse Bootvaart KOMPETISIE
Luukse Bootvaart

Algemene reëls

  1. Kompetisie begin 20 November 2017 en sluit op 30 April 2018.
  2. Jy moet 'n produk van een van hierdie handelsmerke koop om in te skryf:
    • Rainjet | U-part | Kaufmann | Strike-Arc | Rockworth | Steelclad | Orbit | Speroni | Torenti | Powermaster | Nexus
  3. Daar is drie maniere om in te skryf:
    • Plaas jou voltooide OVK inskrywingsvorm, wat by die betaalpunt beskikbaar is, in die inskrywingshouer by die betrokke OVK handelstak, of
    • SMS die inligting soos op bogenoemde inskrywingsvorm na die volgende selfoonnommer: 082 823 0217, of
    • Vul die inskrywingsvorm in op die webtuiste by www.ovk.co.za
  4. Die prys sluit die volgende in:
    • Die vaart ter waarde van R20 000 is vir vier dae en drie nagte vir twee persone, aanboort die MSC Simfonia vanaf Durban na die Portugese Eilande.
    • Gratis etes en vermaak waarvoor gekwalifiseer word volgens die terme van MSC Cruises, tydens jou Bootvaart.
    • OVK sal namens, en in samewerking met die wenner, ‘n bedrag van minimum R3 000 beskikbaar stel vir verblyf en reiskoste soos benodig.
Kliek op die blokkie hieronder om voort te gaan.

Bepalings en voorwaardes:

  1. Die prys sluit nie enige kontant, addisionele etes, verversings, vermaak en drankies, behalwe soos aangedui, in nie en die wenner sal self voorsiening daarvoor maak.
  2. Die wenner moet met eie vervoer reis na en van Durban hawe.
  3. Inskrywings wat onvolledig voltooi is, sal nie in aanmerking kom vir die prys nie.
  4. Dit is die deelnemer se verantwoordelikheid om om te verseker dat enige inligting verskaf volledig en akkuraat is.
  5. Deur in te skryf stem jy in dat OVK foto's van jou mag publiseer vir reklame doeleindes.
  6. Deelnemers moet self toesien dat hul tydig in besit is van 'n geldige paspoort.
  7. Sou die wenner aandui dat hy nie die prys kan/wil aanvaar nie sal die wenner die prys verbeur en sal die naaswenner kwalifiseer vir die prys.
  8. Die wenner sal bepaal word deur ‘n prystrekking op 30 April 2018 en die wenner sal telefonies nie later as15 Mei 2018 in kennis gestel word.
  9. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal gevoer word nie.
  10. Die prys is nie oordraagbaar, verhandelbaar of omruilbaar vir kontant nie.
  11. Indien die prys nie binne 30(dertig) dae nadat dit gewen is aanvaar word nie, sal dit binne die diskresie van OVK hanteer word.
  12. Deelnemers moet bo die ouderdom van 18 jaar wees ten tye van inskrywing.
  13. Wenners benut die prys op hul eie risiko. OVK sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enige nalatigheid of opsetlike optrede met die aanvaarding of gebruik van die prys nie.
  14. Hierdie kompetisie is slegs geldig in die Republiek van Suid-Afrika.
  15. Deur vir hierdie kompetisie in te skryf, is 'n deelnemer verbind en aanvaar hy/sy die bepaling en voorwaardes.
  16. Geen werknemer van OVK (of enige filiaal) en/of sy onmiddelike familie mag aan hierdie kompetisie deelneem, of vir die prys in aanmerking kom nie.

Winter sybokhaar verkope versterk 14% in 2017


Winter sybokhaar verkope versterk 14% in 2017

Lees Meer

Plaasveiligheid is ‘n gedeelde verantwoordelikheid


Plaasveiligheid is ‘n gedeelde verantwoordelikheid

Lees Meer

Verwagte produksie vir koring is 4,5% minder as vorige skatting


Verwagte produksie vir koring is 4,5% minder as vorige skatting

Lees Meer

Gaan jy meer vir brandstof in Desember betaal?


Gaan jy meer vir brandstof in Desember betaal?

Lees Meer

La Nina toestande ontwikkel nou


La Nina toestande ontwikkel nou

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2017
OVK Nuus Desember 2017
Adverteer Hier Lees Meer