AFR
ENG
LEDE PORTAAL
TEKEN IN
SOEK
TUIS
OOR ONS
OOR OVK
VISIE EN MISSIE
DIREKTEURE EN BESTUURDERS
DIREKTEURE
HOOFBESTUUR
BESTUURSKOMITEE
MAATSKAPPY SEKRETARIS
LOJALITEITSKEMA
BEDIENINGSGEBIED
DOKUMENTE
PRODUKTE EN DIENSTE
Graan
Nywerhede
Handel, Bande & Brandstof
Meganisasie
Motor-agentskappe
Lewende Hawe
Wol
Bokhaar
Gariep Abattoir
Landboukundige Dienste
Kliëntefinansiering
Logistiek
Versekering
OV Kunsmis
PROMOSIES
OVK WINKEL
MEDIA
NUUS
GALLERY
OVK NUUS TYDSKRIF
WEER
SAFEX INDIKATORS
WOL PRYSE
BOKHAAR PRYSE
MARK VERSLAE
WOL VERSLAE
BOKHAAR VERSLAE
GRAANVERSLAE
LANDBOU VERSLAE
VEILINGS
LOOPBANE
LEDE
TEKEN IN
AANDELE STATISTIEK
STATISTIEK BEHEREND
STATISTIEK BEDRYF
DOKUMENTE VIR VERHANDELING
VERKOOP BEHEREND AANDELE
KOOP BEHEREND AANDELE
VERKOOP BEDRYF AANDELE
KOOP BEDRYF AANDELE
TERME EN VOORWAARDES
KONTAK ONS
KONTAKBESONDERHEDE
BEDRYFSPUNT OPSPOORDER
RAPPORTEER ONGERYMDHEDE
Tuis
>
Nuus
NUUTSTE NUUS
LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S07 - 2022
geplaas op Woensdag, 08 Jun. 2022
MARKANALISE Die laaste veiling van die 2022 Somerseisoen het vandag 7 Junie 2022 in Port Elizabeth plaasgevind. Die aanbod het bestaan uit ‘n gemengde kwaliteit, met enkele goeie individuele skeersels. Die SA geldeenheid het sterker vertoon, in vergelyking met die vorige veiling wat druk geplaas het op die sybokhaar. Die markaanwyser het met 2% gedaal en sluit op R404.50/kg. Kleinbokkiehaar daal met 1%, jongbokhaar en fyn grootbokhaar daal met 4% en sterk grootbokhaar daal met 4%. OVK bins het soos in die verlede weereens goed presteer, met die hoogste prys van R749.90/kg. Die volgende produsente was in die lot: A. Jordaan, Adolph van Rensburg Familie Trust, Snywyk Bdy (BK) en Kuikendieffontein (PTY) LTD. Die hoogste produsente lot wat verkoop het by OVK was Die Evert Trust van Wilowmore vir ‘n ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 08 Jun. 2022
MARKANALISE Op 34ste wolveiling en ook die laaste van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 01 Jun. 2022
MARKANALISE Op 33ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Vrydag, 27 Mei 2022
MARKANALISE Die sesde veiling van die 2022 Somerseisoen het vandag 24 Mei 2022 in Port Elizabeth ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 18 Mei 2022
MARKANALISE Op 32ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 11 Mei 2022
MARKANALISE Op 31ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 04 Mei 2022
MARKANALISE Op 30ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met ......
Lees Meer
Nuuste nuus en gebeure/Latest news and ......
geplaas op Woensdag, 13 Apr. 2022
https://www.facebook.com/ovkgroep ...
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 13 Apr. 2022
MARKANALISE Die vierde veiling van die 2022 Somerseisoen het oor twee dae, 11 en 12 April 2022, in ......
Lees Meer
«
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
…
»
Korporatiewe Video
OVK Korporatiewe Video 2019
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...
Lees Meer
Dokumente
Nuutste Dokumente
Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
Lees Meer
Veilings
Veilings
Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
Lees Meer
OVK Nuus
OVK Nuus Junie 2022
https://issuu.com/ovk_group/docs/ovk_nuus_junie_22_web_online Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en ...
Adverteer Hier
Lees Meer
Kopiereg © 2022 Alle Regte Voorbehou.
Ontwikkel deur
Digital Platforms
×
MARK VERSLAG