WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT
31 MEI / MAY 2023
MARKANALISE
Op wolveiling CC34, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.7% vir nie-RWS en met 1.2% vir RWS wol gestyg, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R167.44/kg en R182.36/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 3179 bale aangebied, waarvan 94.81% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R178.10/kg, en is behaal vir ‘n 3 baal lot CH van 17.7 mikron, uit die skeersel van MP Hayward, van uit die Noupoort distrik. Die koper was G Modiano SA. Baie geluk met hierdie prestasie!
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 16 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET ANALYSES
On wool auction CC34, the Cape Wools Merino indicator increased by 1.7% for non-RWS and 1.2% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R167.44/kg and R182.36/kg, respectively. On the OVK auction 3179 bales were offered, of which 94.81% was sold. The highest price on the OVK auction, of R178.10/kg, was achieved for a 3 bale lot CH of 17.7 microns, from the clip of MP Hayward , from the Noupoort district. The buyer was G Modiano SA. Congratulations on this achievement!
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 16 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.