Tegniese Veld Beampte in Opleiding / Technical Field Officer in Training (x2)

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Port Elizabeth
Kontrak : Deeltyds
Sektor : Velddienste Vesel: Opleiding
Sluitingsdatum : Donderdag, 17 April 2025

Kern doel van die pos: Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die vesel en lewendehawe bedryf met die...

Kern doel van die pos:

Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die vesel en lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog.

 

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • Toepaslike tersiêre kwalifikasie;
  • Skaap, ras en / of wolklas kursusse voordelig;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Basiese lewendehawe, skaap en wol kundigheid;
  • Basiese kennis van kuddebestuur;
  • Basiese kennis van wol en bokhaar bedryf asook klas-standaarde;
  • Basiese kennis van kleinvee rasstandaarde;
  • Goeie mense verhoudinge. 

Verantwoordelikhede:

  • Werf van vesel;
  • Tegniese kliënte dienste;
  • Bate bestuur;
  • Voorraad bestuur;
  • Administratiewe bestuur.

Main purpose of the position:

Marketing and execution of company services in the fibre and livestock industry, with the aim of maintaining and increasing existing market share.

 

Minimum Requirements:       

  • Grade 12;
  • A relevant tertiary qualification;
  • Sheep, breed and / or wool classer courses an advantage;
  • Valid drivers license.

 

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Basic knowledge of livestock, sheep and wool;
  • Basic knowledge of herd management;
  • Basic knowledge of wool and mohair industry as well as classification standards;
  • Basic knowledge of sheep breeding standards;
  • Good interpersonal skills.

Responsibilities:

  • Sourcing of wool;
  • Technical client services;
  • Asset management;
  • Stock management;
  • Administrative management.