Ons Missie & Visie

Lees Meer Oor Ons Ons Missie & Visie

OVK is ‘n welvaartskeppende landboubesigheid.


OVK  is ‘n suksesvolle landboubesigheid wat welvaartskepping en volhoubaarheid nastreef deur:

-  Die verskaffing van kompeterende insette aan die landbouprodusent;
-  Aankope, bemarking en verwerking van landbouverwante produkte;
-  Die verskaffing van produkte en dienste aan die breër publiek.


OVK se bestaansrede is om welvaart en volhoubaarheid te verseker aan landbouprodusente, aandeelhouers en alle belangegroepe.


-  Ons is verbind tot etiese korporatiewe bestuur;
-  Ons is kliëntgerig met gemotiveerde, opgeleide personeel wat mede-eienaarskap aanvaar en daarvolgens vergoed word;
-  Ons doelwit is om in reële terme te groei en om standhoudend die beleggings in ons onderneming teen markverwante opbrengskoerse te diens.

     


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer