Waarom OVK?

Lees Meer Oor Ons Waarom ?

Die OVK Groep, met sy hoofkantoor in Ladybrand, is ’n vooruitstrewende landboumaatskappy in Suid-Afrika. Die OVK Groep streef voortdurend na die uitbreiding en verbetering van sy dienste aan alle belanghebbendes.

Die maatskappy is goed gediversifiseer met werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer ’n wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die mandjie van produkte wat OVK vanaf sy produsente aankoop of hanteer, is eweneens goed gediversifiseer (bv. wol, sybokhaar, lewendehawe, graan, lusern, ens.). Hierdie produkte word in uitgebreide droëland-, besproeiings- en ekstensiewe weidingsgebiede geproduseer, en OVK voorsien volle ondersteuning in hierdie waardeketting.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2025
OVK Nuus September 2025
Adverteer Hier Lees Meer