MARKANALISE
Op wolveiling CF23, het die Cape Wools Merino aanwyser met 3.1% gestyg vir alle-merino wol en met 3.6% vir gesertifiseerde wol gestyg, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R182.02/kg en R186.35/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 2360 bale aangebied, waarvan 98.94% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R159.00/kg (skoon prys: R223.82/kg), is behaal vir ‘n 2 baal lot DDL van 16.4 mikron, uit die skeersel van FBC Viljoen Boerdery, vanuit die Britstown distrik. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 35 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET ANALYSES
On wool auction CF23, the Cape Wools Merino indicator gained by 3.1% for all-merino wool, and also gained by 3.6% for certified wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R182.02/kg and R186.35/kg, respectively. On the OVK auction 2360 bales were offered, of which 98.94% was sold. The highest price on the OVK auction, of R159.00/kg (clean price: R223.82/kg), was achieved for a 2-bale lot DDL of 16.4 microns, from the clip of FBC Viljoen Boerdery, from the Britstown district. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement!
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 35 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.
Kliek hier om die volle verslag te lees