MARKANALISE
Op wolveiling CF06, het die Cape Wools Merino aanwyser met 0.2% vir alle-merino wol verbeter en met 0.5% vir gesertifiseerde wol verhoog, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R159.59/kg en R161.85/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 3541 bale aangebied, waarvan 98.08% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R164.00/kg (skoon prys: R218.23/kg), is behaal vir ‘n 1 baal lot BH van 16.6 mikron, uit die skeersel van Oakdene Farms, vanuit die Cathcart distrik. Die koper was Pinnacle Fibres. Baie geluk met hierdie prestasie!
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 35 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET ANALYSES
On wool auction CF06, the Cape Wools Merino indicator increased by 0.2% for all-merino wool, and improved by 0.5% for certified wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R159.59/kg and R161.85/kg, respectively. On the OVK auction 3541 bales were offered, of which 98.08% was sold. The highest price on the OVK auction, of R164.00 (clean price: R218.23/kg), was achieved for a 1 bale lot BH of 16.6 microns, from the clip of Oakdene Farms, from the Cathcart district. The buyer was Pinnacle Fibres. Congratulations on this achievement!
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 35 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.
Kliek hier om die volle verslag te lees