SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W11 - 2024

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W11 - 2024

geplaas op 07:35 (GMT+2) Wo., 11 Sep. 2024

Die tweede Sybokhaar veiling van die 2024 Winter seisoen

MARKANALISE

Die tweede veiling van die 2024 winterseisoen het op 10 September 2024 in Port Elizabeth plaasgevind, met 201 624kg op aanbod, waarvan 79% van die hand gesit is. Dit was die grootste veiling van die 2024 winterseisoen waarvan 91% van hierdie hoë kwaliteit aanbieding RMS gesertifiseer was. Nie alle kopershuise het aktief tydens die veiling meegeding nie. Dit het ‘n negatiewe effek op kompetisie gehad, veral op die sterker segment van die mark. Die gemiddelde mark aanwyser het gesluit op R339.48/kg wat 3% laer is teenoor die vorige veiling. OVK behaal ‘n hoër gemiddelde mark aanwyser teenoor die nasionale markaanwyser wat sluit op R 351.22/kg

Die hoogste Bin prys op OVK en openbare veiling:

OVK bins het goed verkoop met ‘n hoogste binprys van R729/kg vir ‘n baal BSFFK van 24.7 mikron wat behaal is deur die volgende produsente: F Louw, P.A. Scholtz en PC Marais & Sons Family Trust. Die koper was VBC.

Die hoogste Produsente baal op die OVK en openbare veiling:

Die hoogste prys vir die dag was behaal deur WC Strydom van Willowmore vir ‘n uitskieter baal BSFFK van 24.3 mikron wat verkoop is teen R780/kg. Die koper was VBC. OVK is trots op ons produsente en waardeer hul lojale ondersteuning.

MARKVOORUITSIGTE

Die derde veiling van die 2024 winterseisoen vind plaas op die 1ste Oktober 2024. Die volgende veiling behoort steeds onder druk te wees a.g.v. hoë volume sybokhaar wat aangebied moet word.  So berig Gerrit van Heerden, Bokhaar Bestuurder. Kontak hom by 082 854 8604.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 35 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSIS

MARK ANALYSIS

The second auction of the 2024 winter season took place on the 10th of September 2024, in Port Elizabeth, with 201 624 kg on offer, of which 79% was sold. It was the largest auction of the 2024 winter season, with 91% of this high-quality offering being RMS certified. Not all buyers houses actively competed during the auction, which had a negative effect on competition, particularly in the stronger segment of the market. The average market indicator closed at R339.48/kg, which is 3% lower compared to the previous auction. OVK achieved a higher average market indicator compared to the national market indicator, closing at R351.22/kg.

Highest Bin Price at OVK and Public Auction:

OVK bins sold well with a highest bin price of R729/kg for a bale of BSFFK of 24.7 microns. This was achieved by the following producers: F Louw, P.A. Scholtz, and PC Marais & Sons Family Trust. The buyer was VBC.

Highest Producer Bale at the OVK and Public Auction:

The highest price of the day was achieved by WC Strydom from Willowmore for an exceptional bale of BSFFK with 24.3 microns, which was sold at R780/kg. The buyer was VBC. OVK is proud of our producers and appreciates their loyal support.


 MARKET OUTLOOK

The third auction of the 2024 winter season will take place on the 1st of October 2024. The upcoming auction is expected to remain under pressure due to the high volume of mohair that will be offered. So reports Gerrit van Heerden, Mohair Manager. Contact him on 082 854 8604.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 35 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge 6 June 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 30 May 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 15 May 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 9 May 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 3 May 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 18 April 2019...


Lees Meer

Omsendskrywe - Inname van Somergewasse -Alle ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 10 April 2019...


Lees Meer