21 FEBRUARIE / FEBRUARY 2024
MARKANALISE
Op wolveiling CE22, het die Cape Wools Merino aanwyser met 0.4% vir nie-RWS wol en met 1.1% vir RWS wol gedaal, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R150.02/kg en R168.95/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 2702 bale aangebied, waarvan 96.3% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R159.00/kg (skoon prys: R214.29/kg), is behaal vir ‘n 1 baal lot CH van 16.5 mikron, uit die skeersel van MD du Plessis , vanuit die Steynsburg distrik. Die koper was Standard Wools SA. Baie geluk met hierdie prestasie!
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 16 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET ANALYSES
On wool auction CE22, the Cape Wools Merino indicator decreased by 0.4% for non-RWS and 1.1% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R150.02/kg and R168.95/kg, respectively. On the OVK auction 2702 bales were offered, of which 96.3% was sold. The highest price on the OVK auction, of R159.00/kg (clean price: R214.29/kg), was achieved for a 1 bale lot CH of 16.5 microns, from the clip of MD du Plessis , from the Steynsburg district. The buyer was Standard Wools SA. Congratulations on this achievement!
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 16 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.
Kliek hier om die volle verslag te lees