WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC09_2022

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC09_2022

geplaas op 19:25 (GMT+2) Wo., 26 Okt. 2022

Cape Wools Merino aanwyser daal met 1.9% vir nie-RWS wol en met 1.2% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator decreases by 1.9% for non-RWS wool and 1.2% for RWS wool

MARKANALISE

Op wolveiling CC09, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.9% vir nie-RWS en 1.2% vir RWS wol gedaal, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R164.36/kg en R177.46/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 1 663 bale aangebied, waarvan 97.7% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R193.00/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BH van 17.4 mikron, uit die skeersel van Welgesind Farms, vanuit die Molteno distrik. Die koper was G.Modiano SA. Baie geluk met hierdie prestasie!    

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On wool auction CC09, the Cape Wools Merino indicator decreased by 1.9% for non-RWS and 1.2% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R164.36/kg and R177.46/kg, respectively. On the OVK auction 1 663 bales were offered, of which 97.7% was sold. The highest price on the OVK auction, of R193.00/kg, was achieved for a 1 bale lot BH of 17.4 microns, from the clip of Welgesind Farms, from the Molteno district. The buyer was G.Modiano SA. Congratulations on this achievement! 

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer