WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC01_2022

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC01_2022

geplaas op 21:23 (GMT+2) Wo., 17 Aug. 2022

Cape Wools Merino aanwyser daal met 5.9% vir nie-RWS wol en met 4.9% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator decreases by 5.9% for non-RWS wool and 4.9% for RWS wool

MARKANALISE

Op 1ste wolveiling van die 2022/2023 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met 5.9% vir nie-RWS wol en 4.9% vir RWS wol verswak teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R155.12/kg en R171.18/kg, onderskeidelik gesluit. Die Rand het 7.8% swakker verhandel teen die VSA Doller en 2.6% verloor teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Daar is in totaal 8 348 bale aangebied, waarvan 80.6% verkoop is.

Op die OVK veiling is 2 596 bale aangebied, waarvan 83.1% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R236.00kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BFY van 17.5 mikron, uit die skeersel van Die Groenewald Testamentêre Trust, vanuit die Caledon distrik. Die koper was G. Modiano SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On 1st wool auction of the 2022/2023 season, the Cape Wools Merino indicator decreased by 5.9% for non-RWS and by 4.9% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R155.12/kg and R171.18/kg, respectively. The Rand traded 7.8% weaker against the US Dollar and also lost 2.6% to the Euro, compared to the previous sale. A total of 8 348 bales were on offer, of which 80.6% was sold.

On the OVK auction 2 596 bales were offered, of which 83.1% was sold. The highest price on the OVK auction, of R236.00/kg, was achieved for a 1 bale lot BFY of 17.5 microns, from the clip of Die Groenewald Testamentêre Trust, from the Caledon district. The buyer was G. Modiano SA. Congratulations on this achievement!

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer