WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB32_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB32_2021

geplaas op 19:58 (GMT+2) Wo., 18 Mei 2022

Cape Wools Merino aanwyser daal met 1.8% vir nie-RWS wol en styg met 2.6% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator decreases by 1.8% for non-RWS wool and increased 2.6% for RWS wool

MARKANALISE

Op 32ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.8% vir nie-RWS wol verswak en 2.6% vir RWS wol versterk teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R165.03/kg en R184.15/kg, onderskeidelik gesluit. Die Rand het 0.8% sterker verhandel teen die VSA Doller en 1.3% gewen teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Daar is in totaal 9 285 bale aangebied, waarvan 75.2% verkoop is.

Op die OVK veiling is 2 435 bale aangebied, waarvan 75.3% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R258.10/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BFH van 16.4 mikron, uit die skeersel van PWB Uys Boerdery, vanuit die Wakkerstroom distrik. Die koper was Tianyu SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On 32nd wool auction of the 2021/2022 season, the Cape Wools Merino indicator decreased by 1.8% for non-RWS and increased 2.6% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R165.03/kg and R184.15/kg, respectively. The Rand traded 0.8% stronger against the US Dollar and also gained 1.3% to the Euro, compared to the previous sale. A total of 9 285 bales were on offer, of which 75.2% was sold.

On the OVK auction 2 435 bales were offered, of which 75.3% was sold. The highest price on the OVK auction, of R258.10/kg, was achieved for a 1 bale lot BFH of 16.4 microns, from the clip of PWB Uys Boerdery, from the Wakkerstroom district. The buyer was Tianyu SA. Congratulations on this achievement!

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC34...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC33...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/ WOOL MARKET REPORT CC32...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT CC30...


Lees Meer