WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB31_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB31_2021

geplaas op 20:38 (GMT+2) Wo., 11 Mei 2022

Cape Wools Merino aanwyser styg met 4.5% vir nie-RWS wol en 2.8% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator increases by 4.5% for non-RWS wool and 2.8% for RWS wool

MARKANALISE

Op 31ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met 4.5% vir nie-RWS en 2.8% vir RWS wol gestyg teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R168.05/kg en R179.53/kg, onderskeidelik gesluit. Die Rand het 1.6% swakker verhandel teen die VSA Doller en 1.9% verloor teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Daar is in totaal 8 996 bale aangebied, waarvan 81.6% verkoop is.

Op die OVK veiling is 1 766 bale aangebied, waarvan 76.3% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R233.10/kg, is behaal vir ‘n 3 baal lot AH van 17.2 mikron, uit die skeersel van Stephko (PTY) LTD, vanuit die Molteno distrik. Die koper was G.Modiano SA. Baie geluk met hierdie prestasie! Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 18 Mei, waar sowat 8 513 bale aangebied sal word.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On 31th wool auction of the 2021/2022 season, the Cape Wools Merino indicator increased by 4.5% for non-RWS and 2.8% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R168.05/kg and R179.53/kg, respectively. The Rand traded 1.6% weaker against the US Dollar and also lost 1.9% to the Euro, compared to the previous sale. A total of 8 996 bales were on offer, of which 81.6% was sold.

On the OVK auction 1 766 bales were offered, of which 76.3% was sold. The highest price on the OVK auction, of R233.10/kg, was achieved for a 3 bale lot AH of 17.2 microns, from the clip of Stephko (PTY) LTD, from the Molteno district. The buyer was G.Modiano SA. Congratulations on this achievement! the next auction is scheduled for 18 May, where more or less 8 513 bales will be on offer.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG/WOOL MARKET REPORT : CE28...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE27...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE25...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CE24...


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOLMARKET REPORT CE23...


Lees Meer