WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA24_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA24_2020

geplaas op 18:43 (GMT+2) Wo., 03 Mrt. 2021

Cape Wools Merino aanwyser styg met 1.0% en 97.6% van die aanbieding is verkoop / Cape Wools Merino indicator increases by 1.0% and 97.6% of the offering was sold

MARKANALISE.

Die 24ste wolveiling van die 2020/21 seisoen, het hierdie week, op 3 Maart plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 1.0% gestyg teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R169.11/kg gesluit. Die Australiese EMI het ook met 0.2% versterk teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 3.1% swakker verhandel teen die VSA Dollar en ook 2.2% verswak teen die Euro. Lang, fyn Merinowol van onder die 20 mikron, het bykans 70% van die aanbieding uitgemaak en 22% daarvan was gesertifiseerd. Die grootste styging van 1.9%, was in die 18 mikron segment. G.Modiano SA  het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Standard Wool SA , Lempriere SA en Tianyu SA. Daar is in totaal 13 299 bale aangebied, waarvan 97.6% verkoop is.

Op die OVK veiling is 3 725 bale aangebied waarvan 97.5% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R230.00/kg, is behaal vir ‘n 4 baal lot AFFY van 15.4 mikron, uit die skeersel van Die Kerneels Greyling Trust, Wakkerstroom.  Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Die week het die SA wolmark effens gestyg en die beweging kan grootliks toegeskryf word aan die verswakking van die Rand, asook die navolging van die sywaartse beweging van die Australiese mark. Met dit ingedagte, word 'n verdere sywaartse beweging vir volgende week voorspel. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 6.2% laer vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers. Sertifisering raak meer belangrik en produsente kan gerus kennis neem van die neiging. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses. Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 10 Maart 2021, waar sowat 10 223 bale aangebied sal word.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

The 24th wool auction of the 2020/21 season, took place this week on 3 March. The Cape Wools Merino indicator traded 1.0% higher, compared to the previous sale and closed at a clean price of R169.11/kg. The Australian EMI also increased by 0.2% , compared to the previous sale. The Rand traded 3.1% weaker against the US Dollar, and also 2.2% weaker to the Euro, compared to previous auction.  Long, fine Merino wool of 20 microns and lower, made up nearly 70% of the offer, of which 22% was certified. The largest increase this week, of 1.9%, was in the 18 micron segment. G. Modiano SA was the major buyer on the auction this week, followed by Standard Wool SA, Lempriere SA and Tianyu SA. A total of 13 299 bales were on offer, of which 97.6% was sold.

On the OVK auction 3 725 bales were offered, of which 97.5% was sold. The highest price on the OVK auction, of R230.00/kg, was achieved for a 4 bale lot AFFY of 15.4 microns, from the clip of Die Kerneels Greyling Trust, Wakkerstroom. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

This week the SA wool market increased slightly and this movement can be contributed to the weakening of the Rand, as well as the sideways movement of the Australian market. With this in mind, the projection for next week is a further sideways movement. The receival of wool in the brokers’ stores this week is 6.2% lower compared to the same time of the previous season. Sustainable certified (RWS) good quality Merino wool, again enjoyed good attention on the auction and saw healthy competition amongst buyers. Certification is becoming more important and producers must take note of this trend. We invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. The next wool auction is scheduled for 10 March 2021, where roughly 10 223 bales will be on offer.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge, 16 July 2020...


Lees Meer

OVK Weighbridge, 9 July...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge, 2 July 2020...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge, 26 June 2020...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00