WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA19_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CA19_2020

geplaas op 20:05 (GMT+2) Wo., 27 Jan. 2021

Cape Wools Merino aanwyser styg met 12.1% en 97.2% van die aanbieding is verkoop / Cape Wools Merino indicator increases by 12.1% and 97.2% of the offering was sold

MARKANALISE.

Die 19de wolveiling van die 2020/21 seisoen, het hierdie week, op 27 Januarie plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 12.1% versterk teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R169.71/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 7.0% verstrek teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 1.6% swakker verhandel teen die VSA Dollar en 1.7% verswak teen die Euro. Die grootste styging van 14.0%, was in die 20 mikron segment. Lempriere SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Standard Wool SA, G.Modiano SA en Tianyu SA. Daar is in totaal 13 176 bale aangebied, waarvan 97.2% verkoop is.

Op die OVK veiling is 3 280 bale aangebied waarvan 97.6% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R194.00/kg, is behaal vir ‘n 2 baal lot BFH van 16.1 mikron, uit die skeersel van Merinohoek Farming, Barkly-Oos. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Wêreldekonomië is besig om te stabiliseer, met die Covid-19 entstof wat wêreldwyd beskikbaar gestel is en hoop opvlam dat die pandemie onder beheer gebring kan word. Die aanvraag na goeie kwaliteit Merinowol is tans hoog, wat goeie nuus is vir die SA wolmark en word verder weerspieël in die feit dat die resultaat selfs beter was as die Australiese mark en die invloed van die effens swakker Rand, ook oorskadu het. Die aanbiedinge, in terme van hoeveelheid bale, gaan  begin verklein, na afloop van die finansiële jaar en dit behoort in geheel 'n positiewe uitwerking op die wolmark uit te oefen. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 1.7% hoër vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling en gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers. Sertifisering is 'n toekomsneiging wat gekom het om te bly. Skakel gerus met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses. Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 3 Februarie 2021, waar sowat 9 528 bale aangebied sal word.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

The 19th wool auction of the 2020/21 season, took place this week on 27 January. The Cape Wools Merino indicator traded 12.1% higher, compared to the previous sale and closed at a clean price of R169.71/kg. The Australian EMI also increased by 7.0%, compared to the previous sale. Compared to the rate of the previous sale, the Rand traded 1.6% weaker against the US Dollar and 1.7% weaker to the Euro. The largest increase this week, of 14.0%, was in the 20 micron segment. Lempriere SA was the major buyer on the auction this week, followed by Standard Wool SA, G.Modiano SA and Tianyu SA. A total of 13 176 bales were on offered, of which 97.2% was sold.

On the OVK auction 3 280 bales were offered, of which 97.6% was sold. The highest price on the OVK auction, of R194.00/kg, was achieved for a 2 bale lot BFH of 16.1 microns, from the clip of the Merinohoek Farming, Barkly East. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

World economies are stabilising, duo to the Covid-19 vaccine which has been made available globally, with hope increasing that the pandemic might be brought under control. The demand for good quality Merino wool is currently high, which is good news for the SA wool market and is reflected in the fact that the result is out-performing the Australian market and the effect of the somewhat weaker Rand. The supply, in terms of quantity of bales, is going to decrease to the end of the financial year, which entirely should have a positive impact on the wool market. The receival of wool in the brokers’ stores this week is 1.7% higher compared to the same time of the previous season.

Sustainable certified (RWS) good quality Merino wool, again enjoyed good attention on the auction and saw healthy competition amongst buyers. Certification is a future trend that came to stay. We invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. The next wool auction is scheduled for 3 February 2021, where roughly 9 528 bales will be on offer.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weegbrug / Weighbridge...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge, 14 August...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge, 31 July 2020...


Lees Meer

July
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00