WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV31_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV31_2020

geplaas op 23:16 (GMT+2) Wo., 01 Jul. 2020

Die Cape Wools Merino aanwyser het met 1.3% gestyg teenoor die vorige veiling / The Cape Wools Merino indicator traded 1.3% higher compared to the previous sale.

MARKANALISE

Die 31ste wolveiling van die 2019/20 seisoen het hierdie week op 1 Julie plaasgevind en die Cape Wools Merino aanwyser het met 1.3% gestyg teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R144.36/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 0.4% versterk. Die Rand het met 0.5% sterker verhandel teen die VSA Dollar en 1.1% sterker teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Goeie kwaliteit medium lengte Merinowol het hierdie week goed vertoon en het veral gesorg vir goeie mededinging onder kopershuise. Hierdie tipes het dan ook beter presteer as die gemiddeld en die mark tot positiewe vlakke laat beweeg, terwyl korter tipes sywaarts verhandel het. Die grootste styging van 2.7% was in die 22 mikron segment. Standard Wool SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Modiano, Lempriere SA en Stucken. Daar is in totaal 7 702 bale aangebied, waarvan 83.7% verkoop is. Op die OVK veiling is 1 885 bale aangebied waarvan 90.7% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R150.00/kg, is behaal vir ‘n 3 baal lot CH van 16.5 mikron, uit die skeersel van Bibbey Boerdery Trust van Frankfort. Die koper was Standard Wool. Baie geluk met die prestasie!

VOORUITSIGTE

Hierdie week het die SA wolmark effens hoër verhandel, vergeleke die vorige week en ten spyte van ‘n sterker Rand, steeds beter presteer as die Australiese mark. Wol ontvang in die makelaars se store is 14.40% meer as die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen. Dit is inderdaad positiewe nuus vir die bedryf. Vandeesweek se veiling het weereens getoon dat volhoubaar gesertifiseerde wol steeds goeie aandag onder kopers geniet. Produsente kan dus gerus kennis neem hiervan. Skakel met OVK om u by te staan in die sertifiseringsproses. Die volgende wolveiling is geskeduleer vir 8 Julie 2020 waar sowat 8 455 bale aangebied sal word. Hierdie verslag deur Heinrich Victor, Bestuurder Spesiale Dienste Vesel – OVK.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

 

MARKET ANALYSES

The 31st wool auction of the 2019/20 season took place this week on 1 July and the Cape Wools Merino indicator traded 1.3% higher compared to the previous sale and closed at a clean price of R144.36/kg. The Australian EMI increased by 0.4%. The Rand traded 0.5% stronger against the US Dollar and 1.1% stronger  to the Euro, compared to the rate of the previous sale. Good quality medium length Merino wool performed well this week and resulted in good competition amongst buyers. These types also performed better than the average and forced the market to positive levels, while shorter types traded sideways. The largest increase this week of 2.7% was in the 22 micron segment. Standard Wool was the major buyer on the auction this week, followed by Modiano, Lempriere SA and Stucken. A total of 7 702 bales were on offer, of which 83.7% was sold. On the OVK auction 1 885 bales were offered of which 90.7% was sold. The highest price on the OVK auction, of R150.00/kg was achieved for a 3 bale lot CH of 16.5 microns from the clip of Bibbey Boerdery Trust from Frankfort. The buyer was Standard Wool. Congratulations on the achievement! 

FORECAST

This week saw the SA wool market traded somewhat higher compared to the previous week and, in spite of a stronger Rand, still performed better than the Australian market. The receival of wool in the brokers’ stores increased by 14.40% compared to the same time of the previous season. This is indeed positive news for the industry. This week’s auction showed that sustainable certified wool still enjoys good attention amongst buyers. Producers have to take note of this and we invite farmers to contact OVK for assistance in the certification process. The next auction is scheduled for 8 July 2020 where there will be about 8 455 bales on offer. This report by Heinrich Victor, Manager Special Services Fibre – OVK.    

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 5 March 2020...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 20 February 2020...


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00