WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV27(01)_2020

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CV27(01)_2020

geplaas op 08:45 (GMT+2) Do., 21 Mei 2020

Met hierdie veiling het die SA wolmark verswak / This auction saw a decrease in the SA wool market,

MARKANALISE

Deel 1 van die 27ste wolveiling van die 2019/20 seisoen het hierdie week plaasgevind en die Cape Wools aanwyser het met 3.1% en 466 punte swakker verhandel teenoor die vorige veiling en teen  'n skoonprys van R145.03/kg gesluit. Die Australiese EMI het met 2% verswak. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, met 1.8% sterker verhandel teen die VSA Dollar en 0.8% sterker teen die Euro. Ten spyte van moeilike markomstandighede, het al die kopershuise aktief meegeding. Die aanbieding het hoofsaaklik uit medium lengtes wol bestaan en fyner tipes wol het relatief goed presteer en bo die gemiddeld verhandel, terwyl sterker en korter tipes baie afwaartse druk ervaar het. Die grootste daling, van 6.8%, was in die 22 mikron segment. Standard Wool het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Lempriere SA, Modiano en Stucken. Daar is in totaal 7709 bale aangebied, waarvan 78% verkoop is. Op die OVK veiling is 2652 bale aangebied waarvan 61.9% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling van R133.00/kg is behaal vir ‘n 1 baal lot BH van 16.5 mikron, uit die skeersel van Majupa Boerdery BK van Riversdal. Die koper was Stucken. Baie geluk met die prestasie!

VOORUITSIGTE

Met hierdie veiling het die SA wolmark verswak, vergelyke die vorige veiling. Dit was grootliks ‘n navolg van die daling in die Australiese mark en ‘n sterker wisselkoers teenoor die vernaamste geldeenhede, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 1.25% laer as die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen. Vertraagde skeertye kan ‘n groot rolspeler wees in die afname, asook die nadraai van die landwye droogte, wat nog vir ‘n geruime tyd ‘n negatiewe invloed op wolproduksie sal hê. Produsente moet dus steeds aandag gee aan biosekuriteit, asook algemene gesondheid en voeding van kuddes, ten einde te poog om maksimum produksie en reproduksie te bewerkstellig. Skakel gerus die OVK veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting, indien voorskotte op vesel gelewer, of produksielenings verlang word. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur van OVK. Produsente moet ook steeds onthou van die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word vir elke kilogram vesel wat deur ons bemark word. Die OVK webtuiste kan ook gerus besoek word vir meer besonderhede. Produsente word uitgenooi en versoek om gerus met die OVK veselkantoor te skakel rakende besluite rondom die verhandeling van u produk. OVK verbind hom steeds tot diens en ondersteuning van ons produsente in goeie, sowel as moeilike tye. Die veiling van die tweede helfte van katalogus 27 is geskeduleer vir 27 Mei 2020. Hierdie verslag deur Heinrich Victor, Bemarkingsbestuurder Vesel – OVK.

MARKET ANALYSES

Part 1 of the 27th wool auction of the 2019/20 season took place this week and the Cape Wools Merino indicator traded 3.1% and 466 points weaker and closed at a clean price of R145.03/kg. The Australian EMI decreased by 2%. The Rand traded 1.8% stronger against the US Dollar and 0.8% stronger to the Euro, compared with the rate of previous sale. In spite of difficult trading conditions, all buyer houses participated actively. The offer mainly consisted of medium lengths wool and the finer types performed relatively well and traded above the average, with stronger and shorter types experiencing a lot downward pressure. The largest decrease this week of 6.8% was in the 22 micron segment. Standard Wool was the major buyer on the auction this week, followed by Lempriere SA, Modiano and Stucken. A total of 7709 bales were on offer, of which 78% was sold. On the OVK auction 2652 bales were offered of which 61.9% was sold. The highest price on the OVK auction, of R133.00/kg was achieved for a 1 bale lot BH of 16.5 microns from the clip of Majupa Farming CC from Riversdale. The buyer was Stucken. Congratulations on the achievement!   

FORECAST

This auction saw a decrease in the SA wool market, compared to the previous sale. That was mainly an imitation of the decrease in the Australian market and a stronger exchange rate against the main currencies, compared to the previous auction. The receival of wool in the brokers’ stores this week decreased by 1.25% compared to the same time of the previous season. Delayed shearing might be a major role player in the decrease as well as the aftermath of the national drought, which will still have a negative influence on wool production for some time to come. Producers therefore still have to give attention to bio-security, as well as the general health and feeding of flocks, in order to endeavour maximum production and reproduction. Please contact the OVK fibre office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information if any advances on fibre delivered, or production financing is needed. Also learn more about OVK’s exciting new commission structure. Producers must also remember about the OVK loyalty scheme, where farmers are awarded for every kilogram of fibre, delivered to OVK. The OVK website can also be visited for more details. Producers are invited and requested to contact the OVK fibre office regarding decisions around the trading of your product. OVK is still committed to optimal service and support to our producers in prosperous, as well as difficult times.  The auction of the second part of Catalogue 27 is scheduled for 27 May 2020. This report by Heinrich Victor, Marketing Manager Fibre – OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

Omsendskrywe - Inname van Somergewasse - ......


Lees Meer

OVK Weighbridge 20 March 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 13 March 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 06 March 2019...


Lees Meer

OVK Graantoer Feb 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 27 January 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 21 February 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 6 February 2019...


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00