Hoekom ‘n Dekgewas?
Die Natuur streef daarna om grond 24/7 te bedek!
Natuur skep iets om ontblote- kaal grond te bedek. Onkruid is ‘n mensbenaamde term. Na regte is dit ‘n pionier plant wat grond wil bedek.
Plant suksessie – Begin by pionier plant (status) tot by klimaks plant (status) wanneer die area in balans is met genoegsame Biodiversiteit (nie monokultuur nie). Gaan kyk hoe lyk die natuur daar waar die mens nog nie kom intefeer het nie. Daarom die konsep van “ Multi-Spesie Cover Crop “ – Multi-Spesie Dekgewas.
Sien asb aangeheg
Kliek hier om die volle verslag te lees