Kern doel van die pos: Administreer veilingstransaksies en lewer klientediens Minimum Vereistes: Graad 12 (met wiskunde en rekeningkunde);1-2 jaar ondervinding in ‘n veilings en/of administratiewe omgewing;Vorige ondervinding in lewendehawe;Geldige...