Kerndoel van die pos: Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wie gretig is om ‘n loopbaan in die motors...
Kerndoel van die pos:
Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wie gretig is om ‘n loopbaan in die motors afdeling van landbou te volg. Kandidate sal in-diens opleiding ontvang om hulle in ‘n gegewe rigting te help presteer asook die geleentheid gee om nuwe vaardighede aan te leer. Na suksesvolle voltooing van die program sal kandidate ‘n sertifikaat ontvang wat hulle vlak van prestasie sal aandui en sal op die Nasionale Kwalifikasie Raamwerk geregistreer word.
Minimum Vereistes:
Vaardighede:
Main purpose of the position:
We are looking for energetic and dynamic matriculants who are keen in pursuing a career in the motors department. Candidates will get on the job training to help them excel in a specific field as well as gain new skills. On completion of the programme candidates will receive a certificate indicating their level of achievement and will be registered on the National Qualification Framework (NQF).
Minimum Requirements:
Skills: