Tender - Stoor / Staalstruktuur
Geplaas October 27, 2025 11:50
- Afmetings: 45 m lank × 15.5 m breed × 5.5 m hoog
- Portaalrame met purlines en hakskroewe wat plate vashou
- Kolomme vasgesement in fondasies (U-kanaal staal)
- Dak, sykante en gewels bestaan uit gegolfde sinkplate
- Die stoor word voetstoots verkoop
- Potensiële tenderaars moet die perseel self besoek om die struktuur te inspekteer
- Die struktuur moet volledig afgebreek en van die terrein verwyder word
- Tenders sluit Maandag, 3 November 2025
- Afbreek en verwydering van stoor moet teen 21 November 2025 voltooi wees
- Die aangestelde kontrakteur wat die stoor kom afbreek moet aan alle veiligheidsvereistes voldoen
Kliek hier vir katalogus