Event Image

Tender - Voertuie

Geplaas February 01, 2024 08:00

1. Voertuie word voetstoots verkoop.
2. Voorgeskrewe 'Memorandum of Agreement' moet gebruik word om te tender.
3. Tender aansoeke sluit op 15 Februarie 2024 @ 15h00.
4. Tenders moet na [email protected] ge-epos word.
5. Vir afsprake om voertuie te besigtig skakel Johan Weyers by 067 414 0921.


Kliek hier vir katalogus


Deel met vriende