Event Image

Cullenswood Aanteel- en Slagveeveiling

Geplaas July 13, 2022 11:00

Datum:  13 Julie 2022
Tyd:  11:00
Plek:  Cullenswood, Barkly-Oos
Kontak:  Kenny Moolman 0829286743
Aanbod:  Dragtige ooie, jong Dormerooie, slagskaap en slaglammers, aanteel beeste, dragtige koeie, dragtige verse, oop verse, stoor koeie, slagbeeste

Kliek hier vir katalogus


Deel met vriende