KENNISGEWINGS

  OVK Bystandsfonds / OVK Benevolent Fund - kliek hier vir meer inligting / click here for more information        
Event Image

Internet-produksieveiling namens HE Hugo & JH Kleyn

Geplaas June 09, 2020 11:00

Datum:  9 Junie 2020  Tyd:  11:00  Plek: Aanlyn / via Internet  Navrae:  Izak Nel 082 854 8609

Besigtiging van die skaap kan voor die tyd gereël word. Skaap is ideal vir mieliestoppellande. Skaap bekend vir uitstekende moedereienskappe en goeie kwaliteit wol.
Katalogus:  Volg skakel - https://www.ovk.co.za/LivestockAuction/29/HUGO--KLEYN-PRODUCTION-AUCTION 






Deel met vriende