MARKANALISE
Op wolveiling CE33, het die Cape Wools Merino aanwyser met 1.3% vir nie-gesertifiseerde wol gestyg en met 1.1% vir gesertifiseerde wol verbeter, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R149.05/kg en R165.80/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 1297 bale aangebied, waarvan 96.38% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R156.30/kg (skoon prys: R206.01/kg), is behaal vir ‘n 2 baal lot CH van 17.2 mikron, uit die skeersel van Edcot Trust , vanuit die Stutterheim distrik. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!
OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 35 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.
MARKET ANALYSES
On wool auction CE33, the Cape Wools Merino indicator increased by 1.3% for non-certified wool, and increased by 1.1% for certified wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R149.05/kg and R165.80/kg, respectively. On the OVK auction 1297 bales were offered, of which 96.38% was sold. The highest price on the OVK auction, of R156.30kg (clean price: R206.01/kg), was achieved for a 2 bale lot CH of 17.2 microns, from the clip of Edcot Trust , from the Stutterheim district. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement!
OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 35 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.