Fanel Boerdery het 3 Maart hul veiling buite Excelsior aangebied. Adriaan en Mart-Marie Heyns van Senekal is die gelukkige eienaars van Lot no 15, hoogste bedrag vir 'n ram behaal.
Foto Mart-Marie Heyns (koper), Gert Coetzee (afslaer), Adriaan Heyns (koper), Timo Nel (verkoper), Fanie Nel (verkoper), Pieter Cloete (OVK).