NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Maluti Dormer Veiling

Maluti Dormer Veiling

geplaas op Wo., 04 Mrt. 2020

Maluti Dormers het 'n geslaagde veiling op 29 Februarie buite Clocolan aangebied.

Maluti Dormers het 'n geslaagde veiling op 29 Februarie buite Clocolan aangebied. Leon Strauss van Kommetjie Trust het met die duurste ram (R14 500) huis toe gegaan terwyl die bod van R11 250 (duurste ooi) op Schalk Hugo van Autumn Glitter Trust toegeslaan is.

Foto:  Ricus van Biljon (OVK), dr Carel Scholtz (teler), Lodie van Reenen (teler), Leon Strauss (koper).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus March 2020
OVK Nuus March 2020
Adverteer Hier Lees Meer