NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
RPO VERSOEK DEPT VAN LANDBOU OM VERBOD OP VEILINGS TE HEROORWEEG

RPO VERSOEK DEPT VAN LANDBOU OM VERBOD OP VEILINGS TE HEROORWEEG

geplaas op Do., 09 Jan. 2020

Die Rooivleisprodusente-Organisasie het 'n ernstige versoek tot die Dep van Landbou gerig om die "uiters drastiese maatreëls" ten opsigte van die nasionale verbod op vee-veilinigs te heroorweeg.

Die Departement op op 4 Desember verlede jaar 'n nasionale verbod op alle veilings en skoue van lewende hawe afgekondig. Dit volg nadat 'n soortgelyke verbod op 14 November verlede jaar afgekondig is vir 4 provinsies. Lees hier meer: 

https://www.netwerk24.com/landbou/Nuus/veilings-heroorweeg-uiters-drastiese-maatreels-vra-rpo-20200108


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2019
OVK Nuus Desember 2019
Adverteer Hier Lees Meer