NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Vastrap Boran Veiling: Veilingsuitslag

Vastrap Boran Veiling: Veilingsuitslag

geplaas op Ma., 26 Aug. 2019

Vastrap Boran het hul gewilde Boranveiling 14 Augustus buite Ladybrand aangebied.

Vastrap Boran het hul gewilde Boranveiling 14 Augustus buite Ladybrand aangebied.

Drie bulle is vir 'n goeie prys van R200 000 elk verkoop.  Die kopers was onderskeidelik Liz Reilly van Swaziland, Martin Joubert van Full Blood Genetics asook Louis en Rohan Neethling van Namibië.

Die bulle was verkoop is, het 'n gemiddelde prys van R60 416 behaal terwyl die dragtige koeie se gemiddelde prys R92 000 en dragtige verse se gemiddelde pryse by R59 722 gedraai het.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2019
OVK Nuus Desember 2019
Adverteer Hier Lees Meer