KENNISGEWINGS

  TENDER OP 'N OVK VOERTUIG - Kontak Johan Weyers by 067 414 0921 of e-pos na johanw@ovk.co.za / Willie Pio (Port Elizabeth) by 082 854 9387 of e-pos na wpio@ovk.co.za        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Elite Dormer Veiling:  Veilingsuitslag

Elite Dormer Veiling: Veilingsuitslag

geplaas op Ma., 19 Aug. 2019

Elite Dormers, onder leiding van Charles Jordaan en JP Potgieter, asook Eric Cloete van Sanctuary Dormer as gasverkoper het 'n geslaagde veiling op 17 Augustus by Bloemfontein se Skougronde aangebied.

Elite Dormers, onder leiding van Charles Jordaan en JP Potgieter, asook Eric Cloete van Sanctuary Dormer as gasverkoper het 'n geslaagde veiling op 17 Augustus by Bloemfontein se Skougronde aangebied.

Dertig (30) ramme was onder die hammer en 'n gemiddelde prys van R8 758.62 is behaal.  Die bod van R24 000 is op Mornay Verster van Ladybrand toegeslaan.  Dit was die hoogste prys vir 'n ram.

Verder is 130 dragtige ooie vir 'n gemiddelde prys van R2 958 verkoop.  

Die afslaer tydens die veiling was PM Swart van OVK.

Foto:  PM Swart (afslaer), JP Potgieter (verkoper, Welpic Dormers), Koos Louw (OVK), Paul van Biljon (OVK), Mornay Verster (koper, Le Roc), Kent Flanagine (Le Roc) en Sibusiso Dayimani (vashouer)


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2019
OVK Nuus Desember 2019
Adverteer Hier Lees Meer