NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Suidplaas Dohnes:  Veilingsuitslag

Suidplaas Dohnes: Veilingsuitslag

geplaas op Di., 13 Aug. 2019

Suidplaas Dohnes het 7 Augustus 'n baie suksesvolleveiling op Klipbankskloof, Protem aangebied.

Suidplaas Dohnes het 7 Augustus 'n baie suksesvolleveiling op Klipbankskloof, Protem aangebied. Die bod van R75 000 vir 'n ram is op Daniel Giliomee van Vlakkloof Dohnes toegeslaan. Dit was die hoogste prysvir 'n ram tydens die veiling.

120 Ramme is teen 'n gemiddelde prys van R14 775 verkoop.Die gemiddelde prys vir ooie was R2 200.

Op die foto is Daniel Giliomee (koper van duurste ram),Wynand du Toit (verkoper), Marshall Africa (hanteerder), Stephan van derWesthuizen (OVK) en Jakkie Nell (afslaer).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2019
OVK Nuus September 2019
Adverteer Hier Lees Meer