NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Charmac Veiling:  Veilingsuitslag

Charmac Veiling: Veilingsuitslag

geplaas op Di., 13 Aug. 2019



Charmac het 'n suksesvolle veiling op 6 Augustus buite Graaff-Reinet aangebied. 

'n Totaal van 53 ramme is teen gemiddelde prys van R8 550 verkoop. Die bod vir die duurste poena ram is op DariusTheron op 'n bedrag van R18 500 toegeslaan. Die duurste horingram is vir 'n bedrag van R19 000 aan David en Lloyd Short verkoop.

Foto:  Jakkie Nell (afslaer), Johannes de Jager, Darius Theron(koper), Corné Cloete (OVK), Toit Lotter (koper), Adrian en Ronald Mcnaughten(verkopers), Matewis Andrews (hanteerder).



Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2019
OVK Nuus September 2019
Adverteer Hier Lees Meer