NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Thiele Estate Veilingsuitslag

Thiele Estate Veilingsuitslag

geplaas op Do., 11 Jul. 2019

Thiele Estates het op 10 Julie 2019 'n baie goeie veiling met top diere aangebied.

Thiele Estates het gister 'n baie goeie veiling met top diere aangebied. Twee bulle is vir die hoogste prys van R87 500 verkoop. Lot 7 is aan Carl de Jager verkoop. Lot 13 is aan Theuns de Jager verkoop. Beide kopers is van Ladysmith (KZN). 

Die gemiddelde prys met die verkoop van 30 bulle, was R51 433. 

Twintig (20) dragtige verse is vir 'n gemiddelde prys van R17 300 verkoop. Carlo Engelbrecht was die koper van 15 van die 20 dragtige verse.

Die veiling het op Paulpietersburg plaasgevind en PM Swart was die afslaer.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2019
OVK Nuus September 2019
Adverteer Hier Lees Meer