NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Meaker Braford Veiling

Meaker Braford Veiling

geplaas op Di., 02 Jul. 2019

Meaker Braford Veiling

Tydens die Meaker Braford Veiling wat op 27 Junie buite Warden, plaasgevind het, het Carl de Jager van Vryheid die hoogste prys vir 'n Brafordbul betaal (foto onder).280 Oop Dohne Merino ooitjies is teen 'n gemiddelde prys van R2 114/stuk verkoop.  Die koper was Rudolf Botha van Heilbron.Die gemiddelde prys waarvoor 22 bulle verkoop is, was      R36 250.  54 Dragtige verse is vir 'n gemiddelde prys van R15 509 verkoop.  Geluk aan die afslaer, PM Swart, wat goeie veiling aangebied het.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2019
OVK Nuus Junie 2019
Adverteer Hier Lees Meer