NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Druk op wolbedryf weens bek-en-klouseer

Druk op wolbedryf weens bek-en-klouseer

geplaas op Do., 17 Jan. 2019

Die omvang van 'n bek-en-klouseer uitbreking in die Vhembe-distrik in Limpopo sal in die komende twee weke eers presies bepaal kan word.

Die omvang van 'n bek-en-klouseer uitbreking in die Vhembe-distrik in Limpopo sal in die komende twee weke eers presies bepaal kan word. 


Daarmee saam meen die Nasionale Diergesondheidsforum die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en sy veeart-sin-ny-kunde span reeds baie vermag het met betrekking tot die ontleding van die situasie. Die besturende direkteur van dié forum, Pieter Vervoort, sê dit is belangrik om in die beginfase 'n situasie deeglik te ontleed. Vervoort was onder die betrokkenes in die rooivleis bedryf wat Maandag met die regering in Pretoria vergader het. Die Minister van Landbou, Senzeni Zokwana, was ook teenwoordig.

Hy sê dit beteken egter nie dat al dié dierebek-en-klouseer het nie. Volgens hom is daar met inenting asvoor-komings-maatreël begin.


Lees meer op https://www.ofm.co.za/article/news/270859/landbounuus-podcast-druk-op-wolbedryf-weens-bek-en-klouseer- 


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2019
OVK Nuus September 2019
Adverteer Hier Lees Meer