KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
JAN EN JANNIE LATEGAN, ABERDEEN KRY TOP PRYS VAN R50 000 VIR ANGORARAM

JAN EN JANNIE LATEGAN, ABERDEEN KRY TOP PRYS VAN R50 000 VIR ANGORARAM

geplaas op Vr., 23 Nov. 2018

Die versorge veilng van Angoraramme het top pryse behaal op die OVK veiling te Graaff-Reinet. Olaf Hugo van Richmond het die beste prys van R50 000 betaal vir ‘n ram van Jan en Jannie Lategan, Aberdeen.

JAN EN JANNIE LATEGAN, ABERDEEN KRY TOP PRYS VAN R50 000 VIR ANGORARAM

Die versorge veilng van Angoraramme het top pryse behaal op die OVK veiling te Graaff-Reinet. Olaf Hugo van Richmond het die beste prys van R50 000 betaal vir ‘n ram van Jan en Jannie Lategan, Aberdeen.

 Op foto: Andre van Zyl (OVK Afslaer); Francois Viljoen (OVK Richmond); Olaf Hugo (Koper); Jannie Lategan (verkoper) en Chris Curtain (OVK Aberdeen)



Deel met vriende    



MEER NUUS ARTIKELS

VERWANTE ARTIKELS

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2018
OVK Nuus Desember 2018
Adverteer Hier Lees Meer