KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
SOMERSET-OOS ANGORA RAMVEILING

SOMERSET-OOS ANGORA RAMVEILING

geplaas op Vr., 16 Nov. 2018

Die Angora ramveiling seisoen het ge-open op 15 November 2018 met die eerste veiling in Somerset-Oos. Dit is histories die oudste Angora ramveiling met die eerste veiling gehou ter plaatse in 1954.

Die Angora ramveiling seisoen het ge-open op 15 November 2018 met die eerste veiling in Somerset-Oos. Dit is histories die oudste Angora ramveiling met die eerste veiling gehou ter plaatse in 1954. Meeste van die top stoetramme in die geskiedenis is op die veiling verhandel. Schalk Nel en sy seun Andreas, van Steytlerville het die hoogste prys betaal van R39 000 vir ‘n uitstekende stoetram van Jordi en Gay van Hasselt van Prins Albert. Stoetramme het teen ‘n gemiddelde prys van R23 000 verhandel, terwyl bo-gemiddelde ramme teen R14 000 verkoop het. Goeie kudde ramme het gemiddeld R5 900 behaal.

Op die foto verskyn van links na regs:

Johannes de Jager (OVK TVB Somerset-Oos), Andre van Zyl (OVK afslaer),  Jordi van Hasselt (teler), Andreas Nel (koper),  Schalk Nel (koper) en Roche Jongkind (OVK TVB Steytlerville)



Deel met vriende    



MEER NUUS ARTIKELS

VERWANTE ARTIKELS

JAN EN JANNIE LATEGAN, ABERDEEN KRY TOP PRYS VAN R50 000 VIR ANGORARAM


Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2018
OVK Nuus Desember 2018
Adverteer Hier Lees Meer