KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Wenke vir beter prestasie in skaapvoerkrale – Johan Mouton

Wenke vir beter prestasie in skaapvoerkrale – Johan Mouton

geplaas op Di., 28 Aug. 2018

Goeie genetiese eienskappe in ’n skaapvoerkraal sit aansienlik meer geld per skaap in die boer se sak. Mnr. Johan Mouton van RCL FOODS het ’n proef met twee groepe lammers gedoen. Die eerste groep diere het hy as normaal geklassifiseer.

Wenke vir beter prestasie in skaapvoerkrale – Johan Mouton

Goeie genetiese eienskappe in ’n skaapvoerkraal sit aansienlik meer geld per skaap in die boer se sak.

Mnr. Johan Mouton van RCL FOODS het ’n proef met twee groepe lammers gedoen. Die eerste groep diere het hy as normaal geklassifiseer. Hy het hulle uit ’n groot kudde gaan uitsoek. Hulle het ’n voeromsettingsverhouding (VOV) van 5,2 kg voer vir elke kilogram liggamsgewig gehad en gemiddeld 260g per dag gegroei in die 62 dae wat hulle in die voerkraal gestaan het. Elke dier het gemiddeld 83,2kg voer in dié tyd gevreet. Die tweede groep lammers wast uit ’n stoetery. Hulle het ’n VOV van 4,56:1 gehad en  gemiddeld 310g per dag gegroei. Hulle was slaggereed as klas A2 lammers op 52 dae en het gemiddeld elk net 72,9kg voer gevreet.

Kliek op skakel om verder te lees:  http://epol.co.za/wp-content/uploads/2018/08/pdfresizer.com-pdf-crop.pdf

Bron: Landbou.com


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2018
OVK Nuus Desember 2018
Adverteer Hier Lees Meer