OVK CAREERS

Read more about the Gegradueerde Internskap

Gegradueerde Internskap

Province : Free State
City/Town : Ladybrand
Contract : Internship
Sector : Versekering
Closing Date : Sunday, 21 November 2021

Kerndoel van die pos: OVK Versekering is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan...

Kerndoel van die pos:

OVK Versekering is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die versekerings besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons versekeringspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.

Minimum Vereistes

Die suksesvolle kandidate moet oor die volgende beskik: 

  • Com of B.Tech Bemarking/Rekeningkunde/Risikobestuur;
  • Vorige ondervinding in ‘n versekeringsomgewing voordelig;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
  • Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Verkryging van nuwe besigheid;
  • Behoud van bestaande besigheid. 

Duur van Program: 24 maande.

Main purpose of the position:

OVK Insurance is looking for a dynamic and ambitious Graduate to join the OVK family. The successful candidate will get practical exposure to the insurance business and work alongside our successful short term insurance team to gain new skills and obtain business insight.

Minimum requirements:

The successful candidates will need the following:

  • Com or B.Tech Marketing/Accounting/Risk Management;
  • Previous experience in an insurance environment advantageous;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong numerical ability;
  • Strong organisational skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships;
  • Strong analytical and problem solving skills.

Responsibilities:

  • Sourcing of new business;
  • Retain current business.

Duration of Programme: 24 months.


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Read More

Corporate Video

OVK Corporate Video
OVK Corporate Video
Read More

Documents

Latest Documents
Latest Documents
Read More

Auctions

Auctions
Auctions
Read More

OVK News

OVK News March 2025
OVK News March 2025
Advertise Here Read More