OVK Advertensie Plasings

Voltooi die Onderstaande Aansoekvorm

A - BESONDERHEDE VAN ADVERTENSIEMAATSKAPPY (INDIEN VAN TOEPASSING)

NAAM VAN MAATSKAPPY
KONTAKPERSOON
VERWYSING
POSADRES
KODE
TELEFOONNOMMER
FAKS NOMMER
E-POS
BTW NOMMER

B - BESONDERHEDE VAN ADVERTEERDERS

ONDERNEMINGSVORM
GEREGISTREERDE NAAM VAN ADVERTEERDER (VERSKAF ASSEBLIEF JOU VOLLE NAAM EN VAN INDIEN 'N EENMANSAAK)
KONTAKPERSOON *
HANDELSNAAM
IDENTITEITSNR / REGISTRASIENOMMER
STRAATADRES
POSADRES
POSKODE
E-POS *
TELEFOONNOMMER *
BTW NOMMER

ADVERTENSIE PLASINGS - TERME EN VOORWARDES

1. Ek bevestig dat  alle feite en besonderhede hierin vervat waar en juis is.

2. Ek onderteken hierdie dokument uit vrye wil en met volle kennis en begrip van die inhoud daarvan.

3. Indien hierdie aansoek vir plasing van ’n advertensie in ’n verteenwoordigende hoedanigheid geteken word, waarborg die verteenwoordiger dat hy behoorlik deur sy prinsipaal gemagtig is om hierdie opdrag vir plasing namens hom te onderteken en sy prinsipaal sodanig te verbind.  Indien dit blyk dat die nodige toestemming nie verleen is nie, onderneem die ondertekenaar om alle bedrae wat hierkragtens verskuldig is / verskuldig mag word, persoonlik te betaal asof die aansoek om te adverteer deur hom persoonlik versoek is.

4. Advertensiekoste is betaalbaar en opeisbaar binne 45 dae vanaf die laaste dag van die maand waarin advertensiekoste gefaktureer is.

5. By versuim om hieraan te voldoen sal rente teen ’n koers gelykstaande aan OVK Leenkoers plus 10.5% per jaar op die agterstallige bedrae gehef word  Rentekoersaanpassings na aanleiding van ’n wisseling in die primakoers , sal binne een maand vanaf die datum waarop ’n wysiging in die primakoers plaasgevind het gemaak word en wel vanaf die eerste dag van die maand wat volg op die maand waarin die wysiging geskied het.  Kliënte sal binne 30 dae na ’n rentekoersaanpassing, skriftelik via ‘n kliënt se maandstaat, in kennis gestel word van ‘n betrokke rentekoersaanpassing.

6. ’n Sertifikaat onderteken deur enigeen van die maatskappy se direkteure, hoofbestuurslede, sekretaris, bestuurder kliëntefinansiering of kliëntefinansieringsbestuurder, waarop die bedrag insluitend rente, rentekoerse en  addisionele finansieringskoste wat volgens die maatskappy deur my op ’n gegewe tyd verskuldig is en betaalbaar aangetoon word, sal vir doeleindes van alle geregtelike verrigtinge teen my vir die verhaal van sodanige bedrag , prima facie bewys wees van die feite in daardie sertifikaat vermeld en van die bedrag deur my aan die maatskappy verskuldig, sonder bewys van die aanstelling van die betrokke ondertekenaar van sodanige sertifikaat.

7. Tensy die adverteerder binne drie (3) maande na die uitreik van ’n staat skriftelike per aangetekende pos teen enige debiete /krediete of enige inskrywing wat daarin verskyn beswaar maak, word dit geag dat die inhoud van die staat korrek is en sal die staat in enige regsgeding afdoende bewys wees dat goedere en dienste daarin vermeld deur die maatskappy aan die adverteerder verskaf is en dat die debiete, krediete of enige inskrywing wat daarop verskyn, korrek is. 

8. Indien die maatskappy enige regsgeding teen my instel, stem ek toe tot die jurisdiksie van enige bevoegde hof wat die maatskappy op mag besluit met dien verstande dat in ’n bepaalde geval die landdroshof gelyk lopende jurisdiksie het, die maatskappy verplig sal wees om die voormelde geregtelike prosesse in te stel in die landdroshof waarin ek woon of werk.  Die maatskappy bly egter te alle tye geregtig, om in sy uitsluitlike diskresie, enig geskil tussen hom en die maatskappy by wyse van arbitrasie te besleg.

AANHEGSEL A (OPDRAG VIR PLASING VAN ’N ADVERTENSIE IN OVK NUUS)

NAAM VAN ADVERTEERDER
PRODUK WAT GEADVERTEER WORD
ADVERTENSIE MAAND UITGAWE
ADVERTENSIE GROOTTES
ADVERTENSIE KLEUR
Kleur
Wit & swart

DOEN AANSOEK


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer