Kern doel van die pos: Verhoog die markaandeel van OVK Groep deur die verkryging en diens van bestaande en toekomstige kliënte buite geografiese gebied van OVK. Vereistes:...
Kern doel van die pos: Deelnemende en ondersteunende bestuur tot die winsgewendheid en volhoubare lewering van handels-en-landbouprodukte en dienste aan kliënte in ’n gegewe area...
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12;1 2 jaar ondervinding in...
Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier....
Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en...